HJ
Heide J

1 reviews | Active since Apr 2019

25 Apr 2019, 12:25

Het meer skade gelei as enige iets anders

Ek het die 4de April van George na JHB gevlieg met my 2kinders dogtertjie van 5maamde en seuntjie van 6jaar...so vertel die werkers van Mango by George ek kan met my stootwaentjie tot by die vliegtuig gaan en ek kry dit as ek in JHB af klim nice ek doen dit ek wat nooit Mango gebruik nie dink nice okay...Land in JHB kry dit terug gebreek.. E-mail Bianca van Zyl wat oor JHB is kry geen antwoord bel konstant geen antwoord nie...Gaan na haar toe mense wat onder haar werk baie behulpsaam maar sy glad nie ... Ek en my man sit sonder werk vlieg kaartjies is deur familie betaal om ons in JHB te kry...Maar sy sê tot Nolan die persoon bo haar sal ons nie eers help nie...Stuur asb aan om te wys hoe min Mango airlines Bianca van Zyl om gee vir mense wat haar sak vol geld druk...

0
Replies (0)