1 reviews | Active since Aug 2014
Mandies - kan nie skoolklere verskaf nie
Hierdie besigheid word op Volkies se webwerf adverteer om skoolklere te verskaf. Ons het skool hemde by hierdie besigheid bestel toe die skole oopgemaak het vroeër vanjaar - en wel ****ant met bestelling. Tot op datum (8 Maart 2018) het ons steeds nie die skoolklere kon kry uit Mandies uit nie. Hulle is bereid om die geld terug te gee - maar wat baat dit ons as ons kind nie skoolklere het nie! Dit is van die swakste diens wat ek in my lewe gesien en beleef het. Toe my vrou vanoggend die eienares s***el, was die persoon hoorbaar geirriteerd oor die navraag. Ag nee regtig - hoekom word hierdie besigheid op Volkies se webwerf adverteer as hulle nie skoolklere kan verskaf nie? Let wel - Ek stel nie belang in hulle horders verskonings nie, wel in die skoolklere.
