AP
AMELIA P

1 reviews | Active since Sept 2016

02 Sept 2016, 10:39

WASMASJIEN

<p>Ek het n was masjien gekoop by makro(alberton met n ekstra verlende waarborg ek het 6 mense se wasgoed om tewas op die oomblik word dit met die hand gewas .Ons kinders is nog klein .Ek wil net graag weet ek het vanoggend met die die mense gepraat wat die masjien moet reg maak en nog geen part het hulle ontvang nie .hulle se eers volgende week asb het a laas week dit ge rapportteer.kan julle my help asb vra baie mooi om dit vinniger reg tekry of dalk n wasmasjien.dit is samsung was masjien wat ons aan gekoop het .Ek is goeie klient van Makro .</p>

0
Replies (1)
Makro
Makro's reply06 Sept 2016, 09:54
Official

Thank you for bringing this to our attention, we appreciate the time you took to report your dissatisfaction with the washing machine purchase at our Alberton store.

I believe Anthony from our service agents ( Panaservice) has been in contact with you and you were advised that the parts have been ordered , the expected days for delivery is between 5 to 10 days.

Please accept our apology for any inconvenience caused.

Regards

Mmule Moropa

Best regards,