JH
Jackie H

1 reviews | Active since Feb 2021

16 May 2023, 11:25

Volcano Ups repair

Bloemfontein Makro is beslis een van die treurigste winkels wat daar is,ek sal hulle beslis NOOIT weer ondersteun. Ons het n Volcano ups gekoop wat ophou werk het voor sy guarantee om is,ons wag nou al 2 maande hulle hom ingestuur na hulle repair afdeling ons was al 4 keer daar,en elke keer is daar n verskoning. Staff belowe om jou terug te bel maar bel nie ek moet agter hulle aanry en bel!!!! Ek vandag weer gebel so ons kyk of Jaco my gaan terug bel

0
Replies (0)