SELB
Sonja En Louis Botma

1 reviews | Active since Oct 2018

03 Oct 2018, 15:51

Valse inligting om produk te verkoop

Verkoopsdame het 'n Samsung 15kg top loader wasmasjien aan my verkoop en gesê een van die funksies is dat masjien slegs een water inlet het en dat masjien self eie water warm maak. Masjien wat ons uit verpakking gehaal het het 2 water inlets gehad....warm en koue water. Na my navraag is bevestig dat dit die front loader is met net een inlet en nie die top loader nie...... Nou het ek 'n wasmasjien gekoop onder 'n wanindruk wat deur die verkoopsmense geskep is.

0
Replies (1)
Makro
Makro's reply05 Oct 2018, 07:53
Official

Thank you for alerting us on your complaint. Kindly be advised that your complaint has been escalated to the relevant team who will be in contact with you.

Regards

Mbali Makhanya