WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

21 Dec 2023, 12:41

Treurige WhatsApp konsultante en koerierdienste

Die Whatsapp diens is treurig. Ek kry 'n SMS en epos dat die pakkie oppad is vanoggend. Vanaf 10h30 bly die Whatsapp konsultante vra hoe hulle kan help van vooraf ! Kan hulle nie op rol na bo en LEES nie ! Hoe laat kan ek my pakkie verwag ?! Goeie en bekwame koerierdienste kan vir 'n mens min of meer 'n tyd gee.

0
Replies (2)
WB
W B's update21 Dec 2023, 15:18
Reviewer Update
Hoe onnosel kan Makro wees ? :
Please note that item (Replacement Battery for Hisense U40) is been scheduled for delivery on (Mon, Dec 25, 2023) with Courier: COURIER GUY
Waybill ID: MML773463

Raai wat ?
Courier Guy is Gesluit die 25 en 26 ste ! Hoekom?
Want dis openbare vakansie dae !
Makro belowe aflewering @die 23ste . Die pakkie is gister deur Courier Guy ontvang, maar hul kan dit nie op****r nie ! Courier Guy se konsultant het nou ook verdwyn !!
WB
W B's update21 Dec 2023, 16:04
Reviewer Update
I apologise for the delay, i believe there was a delay of some sort from suppliers side and the item is not directly from the store but from our 3rd party. -
Hoe onnosel kan Makro wees ?!! Kan die konsultant nie lees nie ?!
Dis in die eerste plek ongemanierd en onbeskof om kliënte in Engels en nie in taal van hul keuse te bedien nie. Ons was in die 80tiger jare gedwing arrogante Engels sprekendes in Engels te bedien , nou is rassisme tov Afrikaans nog erger ! Hierdie houding tov is aanstootlik aangesien daar 11 Amptelike tale is ! Viva Afrikaans!
#TrotsAfrikaans