mS
mariette S

1 reviews | Active since May 2019

07 May 2019, 15:21

SWAKTSE DIENS WAT EK AL OOIT ERVEER HET!!

Swakste diens ooit!

Ons het op die 17de April iets online bestel en het terugvoering gekry dat ons bestelling die 26ste April afgelewer sal wees.

Dit is vandag die 7de Mei en het nogsteeds niks ontvang nie. ( pakkie was eers by die vekeerde adres ook afgelewer) Ek het sover elke dag gebel om uit te vind wat aangaan en elke keer word daar gesê dat iemand my terug sal bel, maar nog nie eenkeer het enige iemand my gebel nie. Elke dag as bel word daar ook vir my n ander storie vertel en dan vra hulle net versriklik onverskoning maar doen steeds niks nie. Die nuutste verskoning is nou dat hulle vir 'n dag en 'n half van lyn af was en hulle kon niks doen nie. ( so asof dit nou opmaak vir die lang wag van die pakkie) Ek het vandag al 3 keer gebel en steeds is nog niks uitsorteer nie ( na ek weer gevra het dat iemand my bel het niemand nog na my toe terug gekom nie.

Blykbaar is die pakkie nou by die koerier,maar hulle kan nie vir my sê watter koerier hulle gebruik nie en kan ook nie eers vir my 'n waybill nommer gee nie

Dit is uiterse swak diens en sal niemand aanraai om ooit enige iets online te bestel nie. Het enige iemand dalk 'n direkte ****ak nommer die Makro in Montague Gardens asb?

As ek nie teen einde van die week uitsluitsel kry oor die saak nie,gaan ek 'n saak van bedrog oopmaak.

0
Replies (1)
Makro
Makro's reply07 May 2019, 17:19
Official
Good day Mariette

Thank you for bringing this matter to our attention.

Kindly accept our sincerest apologies for the inconvenience this has brought you, we will be in contact with the relevant department to get this matter resolved as soon as possible.

Again, we do apologize for this taking so long and thank you for allowing us to resolve this for you.

Kind Regards,
Makro Hellopeter Team