SVDM
Sumareen Van Der Merwe

1 reviews | Active since Jun 2019

11 Jun 2019, 17:32

Swakstes diens ooit ~ geen diens

Slegste diens ooit Ek het 24 Mei 2019 kaste gekoop on line met SLA van 2 tot 7 dae Na 10 keer wat ek aanhoudend moet bel en op volg en na al die vers****ende stories en beloftes wat aan my gemaak is sonder enige terugvoer of wayble nr vir aflewering.. Tot my groot teleurstelling het hulle vandag net die planke hier by my huis kom af laai Nou moet ek nog iemand key om vir my die kaste aan mekaar te sit Ek dink dit is uiters swak Makro ****ak 'n mens net as jy 'n review op hello Peter sit

0
Replies (0)