HR
Henry R
1 reviews | Active since Feb 2022
10 May 2022, 09:58
Swakste gedrag wat ek al beleef het
Ek was verkeerd het met troetel dier ingegaan en toe genader deer bestuur. En soos 'n hond behandel en weggejaag uit die winkel met 'n trollie vol goed. Voel ek kon met respek hanteer word. Die man se naam is onbekend lang ou met wit hare
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)