cG
caroline G

1 reviews | Active since Mar 2025

11 Mar 2025, 11:36

Swak nadiens van Makro Cape Gate

Ek het n wasmasjien by Cape Gate gekoop. 2de Maart. Woensdag was dit gelaai. Toe ons wou was loop die water nie in. Ons het so baie gebel na Makro. Hulle Tel nie hulle foon op Dan gaan dit deur na hulle call centre. Die call centre sukkel Dan verdeelr om hulle in die hande re key. As sy hulle in hande kry Dan vra hulle goed soos Wie was die sales person? Of dit nou nie probleem gaan help. Na vele oproepe, meer as n week later sit ons met n was masjien wat nie werk nie. Help asb.

0
Replies (0)