1 reviews | Active since Aug 2017
****** PHONE

Makro SA (Cape Gate)

Dit was een van die mees patetiese diens wat ek al in my lewe ervaar het.

Ek was saterdag 05 Aug in makro ek was nie eens 20 min in makro nie toe word my foon gesteel en toe ek dit besef het gaan ek na die client service deel toe ek gaan se vir hulle my foon is nou net in die winkel gesteel en die mense daar se reaksie was "ag nee" geen verder reaksie nie, toe besluit ek om eers maar gou MTN toe te gaan en my nommer te gaan blok.

Ek is daarna terug makro toe om die probleem gaan te probeer oplos, toe ek daar kom vra ek weer die mense by "client service" ek wil die kameras sien want ek wil sien hoe die mense lyk wat dit gedoen het, toe bel hulle iemand daar hier kom n ou aan wat op die telephone besig is ek het maar aangeneem dit is die man wat na ons toe moet kom toe staan ons en was seker 5 min dat hy die probleem op sy foon eers uitsolter toe is ek klaar net nog meer ontsteld want die ou lyk nie in n haas om ons te help nie en toe hy uiteindelik van die foon as is toe help hy ons hy bel die camera beheer kamer om vir hulle die storie te se na hy op die foon was se hy vir ons hy sal ons laat weet wat aan gaan. So bel hy eer die sondag oggen terug ek meen hoe lank vat dit om dit om deur die kamers te gaan daar oor is ek nog meer onsteld want as hulle die moeite gedoen het om vinniger te werk kon ons mog die mense in die winkel gevang het dit wys jou net die diens wat hulle lewe toe bel ek sy baas en se hom die hele storie so sal hy terug gekom het na my toe hy het na n uur amper terug gekom na my toe en toe het hy ook nie veel andworde vir my nie hulle het net n aanvaar ingesit om die video van wat hule die steel gedoen het te kan gee aan my maar dit sal ers die maandag na die goedgekeur is vir my gegee word en volgends die mense is dit die proseduere so ek het wel net n foon verloor maar al is die n kar enige its dit is hoe dit werk by hulle hel ek hoop nie daar word n kind ontvoor daar nie dit gaan dae vat voor enige its kan gedoen word en as hulle beter diens gelewer het kon hulle die mense in die winkel gevang het maar nee die diens was PATETIES en maandag oggend bel n matin ou my en se hy is bewus van wat gebeur het en hy vra onverkoning toe se ek vir hom dit gaan nie meer oor die foon nie dit gaan oor die diens wat gelewer is en net omdat hulle so stadig werk hou ek hulle nou verandwoordelik vir die foon toe se hy weer vir my wel al wat hy kan doen is dat dit opgevolg word oor die diens wat gelewer is hel ek dink net hulle kom meer simpatie gehat het oor die situasie wardeur ek gegaan het en ek is jammer ek gaan dit nie daar los nie want ek dink dit is bitter slegte diens een daar moet its daaraan gedoen word behalwe dat alles my troue se beplanning, fotos, alles nou weg is van daai foon kry ek nog sulke slegte dien by hulle ek dink daar moet its gedoen word aan dit en ek dink hulle kan die foon vervang wat gesteel is net oor hulle nie vinger gewerk het nie maar die houding warmee hulle gwerk het was net vir my verkeerd so ek hoop daar word its aan die saak gedoen

Thank you for alerting us on your complaint. Kindly be advised that we are in the process of handling your complaint and we will be in contact with you as soon as possible.
Regards
Mbali Makhanya
Thank you for alerting us on your complaint. Kindly be advised that we are in the process of handling your complaint and we will be in contact with you as soon as possible.
Regards
Mbali Makhanya