CH
Catherina H

1 reviews | Active since May 2015

19 May 2015, 08:43

Stainless Tsoli Pots Rusting

Ek het die potte omtrent n maand en n half terug gekoop! 2 Stelle want dit het na netjiese potte gelyk! Tot my bittere spuit! Na die eerste gebruik van die een pot het hy op die deksel en binne die pot begin roes! Ek wou eers potte by game koop, maar koop baie goed by makro! Ek verstaan nie hoe kan mens se die potte is stainless en dan roes dit nie! Dis vals advertensie en ek glo dit maak Makro se naam sleg! Ek sal maar liewers in die vervolg kyk op ander plekke! Ek is regtig teleurgesteld in die produk en Makro wat dit verskaf!!

0
Replies (1)
Makro
Makro's reply19 May 2015, 15:30
Official
Hello Tink1234,


We acknowledge the receipt of your complaint and will revert to you at soonest.


Regards
Makrocare

Best regards,