1 reviews | Active since Dec 2018
Slegste diens van Makro Wonderboom ooit.
Goeie dag
Ek het 'n klagte oor Makro Wonderboom tak. Ek het Sondag 25/11/2018 'n yskas daar gekoop, nadat ek lank gestaan het dat iemand my uiteindelik help, het ek 'n yskas gekoop. Volgends die verkoops man is aflewering 2-3 dae, hele laas week bel ek hoofkantoor / call centre om te hoor wat gaan aan. Call centre se toe vir my dit neem 2-5 dae vir aflewering, saterdag bel ek weer, toe dit sommer 7-10 dae vir aflewering!! Volgens almal waarmee ek gepraat het by die call centre het hulle emails aangestuur vir Makro Wonderboom en hulle sal my terug bel..........EK WAG AL 8 DAE DAT DIT MOET GEBEUR!!! Ek is raad op!! Ek het nie 'n voertuig dat ek net in my kar kan klim en Makro toe ry nie.
Ek hoop rerig julle kan help!
Baie dankie Melissa
Regards
Zanele Zwane
Regards
Zanele Zwane
