SS
Sanet S

1 reviews | Active since Mar 2014

06 Nov 2025, 13:07

PATETIESE F@KKEN DIENS

Die enigste rede hoekom ek n 1 ster gee is omdat daar nie n -100 ster is nie.

Ons het om mee te begin Julie maand n vfieskas gekoop deur Makro se online winkel en ons het baie geld verloor agv hulle uiterse swak diens, en ons het selfs probeer om met hulle sogenaamde "grootkoppe" te gesels om ons probleem uit te sorteer, maar skynbaar is die wat in daai stoele sit net so onbekwaam as die res van hulle staf. Ek neem aan dis n "lead by example" ding by Makro, as die mense hoog op te onbekwaam is om hulle werk te doen, kan jy seker nie veel meer verwag van die wat onder hulle werk nie, kan jy.

Maar ja dit daar gelaat. Ons het besluit om hulle weer te probeer, want regtig hulle kan seker nie twee keer na mekaar dieselfde klient vir n ride vat nie, kan hulle? Ja hulle kan !!!!!! Ons het n dehydrator bestel vir n NPO vir voëls om hulle donasies van vrugte te kan droog sodat alles nue verlore gaan nie. Nou ja die dehydrator sou al afgelewer gewees het teen 24 Oktober 2025 en hier is ons nou al by die 6 Nov en n paar emails later, selfs n email na CEO Miles van Rensburg toe en ons word soos n stop straat geignoreer.

Die NPO aan die ander kant wat voëls rescue uit haaglike omstandighede uit en hulle gesond moet maak en afhanklik is van donasies, ly n helse verlies want hulle het intussen al 3 keer vrugte weggegooi omdat hulle donasie van ons af wat n dehydrator is nog nie opgedaag het nie, maak nie saak hoe ons email en vrae vra nie. Die vrugte word vrot en dis hulle verlies, nie Makro sin nie.

Is daar enige iemand, selfs n cleaner iewers in Makro wat bevoeg genoeg is om hulle werk te doen? Ek wonder, want skynbaar is die "fat cats" heeltemal onbevoeg om die werk te doen waarvoor hulle n massiewe salaris betaal word.

Makro moet hulle "slogan" maak....."you order, you pay, we *****"

Ek het een vraag.!!!!!!! Makro wanneer de f@k gaan julle my delivery doen???????????????????

0
Replies (1)
SS
Sanet S's update09 Nov 2025, 13:20
Reviewer Update
Well we get responses from weird places now and we are only willjng to deal with the one woman that phoned us, we are NOT sending proof of payment and ID copies to anybody due to too much ****mers. You dont ask for my ID in a store and since I paid via eft you still dont need my ID for anything