1 reviews | Active since Mar 2014
Paf@kkentetiese diens
Nee regtig een mens kan oom net soveel *** vat van een maatsappy af. Eers vat hulle meer as 3 weke om dit wat jy gekoop het af te lewer. Buiten nou vir die feit dat hulle slegs by aflewering gekkm het, omdat jy soos n g@tvlieg moes baklei. Dan lewer hulle n produk af wat nie werk nie, en as jy hulle ****ak, dan vat dit hulle weer n ewigheid om enige iets te verig, want nou het hulle n nuwe woordjie geleer. Alles word nou vir n ewigheid en n dag lank ge-eskaleer en f@kkol gebeur nie. Al wat ek soek is dat julle patetiese maatskappy julle *** gaan optel en my d@nnerse geld teruggee. Hallllllllloooooooooo is daar enige iemand jn Makro wat n IK het wat NIE met n komma begin nie wat my kan help?????????????? Paf@kkentetiese diens is n understatement
