OB
Odele B

1 reviews | Active since Mar 2018

22 Mar 2018, 14:30

Makro Wonderboom Bad Service

Ek het die 336L fridge freezer with water dispenser 10 September 2017 gekoop. Dit maak 'n groot geras en die yskas en vrieskas se rubbers is Al klaar. Los getrek en vrieskas smelt af. Ek het Thabo Makro, 6 Maart 2018 gaan sien, by Makro Wonderboom en hy het vir my gese hulle sal my s***el. Dis Al die 22 Maart en tot dus ver het niemand nog kom kyk na die Yskas. Ek het vanoggend weer met hom en die bestuurder gepraat, maar Makro kan my nie help nie! Die KIC VERS****** MOET MY ****AK EN 'n afspraak maak om die yskas te herstel. Hy is 6 maande oud en Makro vat nie self die verantwoordelikheid van die tipe toestelle nie. Dis maar tussen die koper en die KIC supplier. Albei se dienste is uiters swak. Ek dink nie 'n yskas is veronderstel om net 6 maande te hou ni.

0
Replies (1)
Makro
Makro's reply26 Mar 2018, 08:45
Official

Thank you for your complaint . For further assistance .Please provide us with the following details.

Your contact details

Makro card number

Which Branch is responsible for your complaint

Regards

Mbali Makhanya