WB
Wikus B
1 reviews | Active since Mar 2020
29 Dec 2022, 13:18
Makro Oplyn betaling gaan nie deur nie
Oplyn n bestelling geplaas, maar die ABSA kredietkaart betaling wys dit is geverifieer, maar by Makro wys hul wag nog vir betaling. Wat gaan aan?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)