aN
anszelle N

1 reviews | Active since Jul 2014

15 Dec 2023, 09:16

Makro online pathetic

Makro online is teleurstellend. Ek het 25 Nov goedere bestel online.. 2 -5 werksdae later nog niks ontvang nie, bel vind uit wat aangaan, kry n email out of stock sal 15de aflewer. Bel laasweek weer, kry n email sal eers 30 Des aflewer.. wat de hel ek trou 30 Des en het die goed nou nodig. Hulle is vinnig om jou geld te vat maar te vertraag om die goed te stuur op tyd. Ek gaan media toe met die ding geen mens kan so lank wag nie en niemand doen niks nie. Ek's gatvol vir Makro online

0
Replies (0)