AN
Attie N

1 reviews | Active since May 2019

10 Feb 2025, 14:25

Makro "more4less" ***** streek

Makro het die 'special' aan "more 4 less" wat beteken jy kry seker meer produk vir minder geld. Maar as jy mooi kyk en syfers maak dan is Makro se aanbod op die een wat ek van rekord geneem het, betaal meer en kry minder. Ek was oppad om produk te koop en gewoonlik koop ek tot so R6000.00 maar toe ek sien hoe hulle die mense 'besteel' het ek net die foto geneem en geloop. Of hulle dink die publiek is onnosel, of die een wat die promosie gedoen het is onnosel. Koop 1x150ml deodorant vir R35.75 of any 2 for R73.00. war dan R36.50 elk kos. Dis mos nou die publiek besteel.........Ek het foto geneem en die stoor verlaat want sulke *****s kan nie geduld word nie.

0
Replies (0)