R
Robert

1 reviews | Active since Jun 2024

28 Jan 2025, 07:39

Makro die LIEGBEK ***** WINKEL

Ek het 'n paar goed bestel by Makro Montegue Gardens aanlyn op die 29ste November 2024 ,op die 2 Desember 2024 lewer hulle 2 items af want die bestelling was in 2 gedeel vir aflewering,tot op hede wil Makro Montegue Gardens nie my bestelling aflewer of my geld teruggee, hulle maak nou al vir 2 maande ney leë beloftes van hulle sal dit nou doen. Makro se personeel is die GROOTSTE KLOMP LIEGBEKKE, al die eposse beteken niks, die antwoorde op die platform beteken niks want hulle lieg om die indruk te skep dat hulle iets aan die probleem doen .Ek sal NOOIT weer by Makro koop aanlyn of by hulle winkels, *****s van die grootste formaat.

0
Replies (1)
R
Robert's update06 Feb 2025, 16:24
Reviewer Update
You apologize for 60 days now, when are you going to deliver or refund me, your a bunch of liers and *****s.