ER
Elize R

1 reviews | Active since Jul 2015

16 Jul 2015, 13:03

Makro advertised price *****

Ek was Vrydag 10 Julie by Makro (Cape Gate), vir kinderbedjies. Ek het op die pryslys gesien dat as jy 4 of meer koop dat jy dit kan koop vir R44. Ek het die verkoopsman genader, en vir hom gevra ivm die prys, en hy het dadelik gese dit is n GROOT fout, hulle fout. Ek het vir hom gese ek soek 10 teen daardie prys. Daar was net 8 op die rak. 2 was lelik gekrap. Hy het eers geredekwawel en met iemand op sy foon gepraat en toe ingestem dat ek dit vir daardi prys kan koop. Hy het solank 6 van die rak afgehaal, en ek het hom gese ek ga net my seun bel om vir my nog geld te bring. Hy het vir ongeveer 20 min sa met my gewag. Ek het toe gese dat ek solank die 6 ga bt en in my kar sit, en nou terugkom (want hulle moes die ander 6 agter gaan haal die Toe ek terugkom het hy geweier om vir my die res, (4) te gee teen dieselfde prys. Ek was woedend, waarvoor het hy dan al die tyd sa met my gewag vir my seun. Ek het gevra om met die baas te praat, wat blykbaar met verlof was. Hy het iemand anders daar aangebring, en sy het ook geweier. Ek het toe die grootbaas by hull hoofkantoor se no gevra. nodeloos om te se, ook in n verg. Ek soek net die res van die 4 beddens teen daardi prys. Elize

0
Replies (1)
Makro
Makro's reply20 Jul 2015, 09:52
Official
Hello emcvanrooyen,


We acknowledge the receipt of your complaint and will revert to you at soonest.


Regards
Makrocare