GP
Gerhard P

1 reviews | Active since Nov 2025

05 Nov 2025, 14:23

Makro

Defy skottelgoedwasser gekoop 10 April 2025. Opgehou werk 13 Augustus 2025. Defy tegnikus was daar op 15 Augustus. Het getoets en gesê hy moet parte bestel. 4 September was hy terug, het die parte ingesit. Die masjien het gewerk. Toe ons die volgende oggend weer probeer het dit nie gewerk nie. Die tegnikus het weer gekom en is weer weg sonder sukses. Die laaste keer het hy weer kom werk maar ons kon nie die masjien toets nie omrede ons kuier gaste gehad het. Die volgende oggend het ons weer die masjien getoets en dit werk steeds nie. Met ELKE oproep wat ek maak was ek belowe dat hulle weer 'n tegnikus sal stuur om 'n ver**** te kry. Die tegnikus was seker 5 keer daar en nog steeds niks

0
Replies (0)