BS
Braam S

1 reviews | Active since May 2022

23 May 2022, 15:35

mak

Ek koop te miste elke week by makro bloemfontein, 4 weke teug op n Donerdag na my halwe dag by makro spandeer bel hulle my die volgende dag om my te verwittig die kasiere het R1000 te kort gebank en die probleem le by my betaling volgens camera. Ek moet asb die tekort dadelik kom vereffen sowel as die goedere wat ek geneem het vanaf die counter sonder om daarvoor te betaal asb kom vereffen.Ek was vir die 3de keer na die geval daar en nosteeds niemand kry haar in die hande nie.

0
Replies (0)