WB
Wikus B

1 reviews | Active since Mar 2020

05 Jan 2023, 14:42

Idiotiese klante diens en terugvoer.

Oplyn aankope is 'n mors van tyd! Info op toep/web nie in sinkronisasie met winkel info nie. Ek moes 9km ry om nie die spesiale aanbod ( Nokia G20) te mis nie 😠, want die Oplyn Betaling stelsel met ABSA werk nie. Die personeel is oor die algemeen onvriendelik en disrespekvol en ook onbekwaam teenoor senior burgers en Afrikaans sprekendes. Onverstaanbare Engelse terugvoer gekry. Die personeel het definitief klante sorg opleiding nodig. Die jong sekuriteits personeel benodig ook opleiding om respekvol klante aan te spreek. Terugvoer in Afrikaans asb.

0
Replies (0)