1 reviews | Active since Nov 2020
HISENSE TV : MAKRO CAPE GATE
Graag neem ek die vrymoedigheid om aan u my storie te vertel ivm die swak diens wat ek ondervind met MAKRO CAPE GATE
Ek het n TVstel gekoop op 28/12/2018 by MAKRO Cape Gate Dis 'n HISENSE 58" SMART UHD Televisie stel. Hierdie TV het n 4 jaar HISENSE FULL PRODUCT WARRANTY
TV het begin moeilikheid gee JULIE 2020 Die rooi knoppie links voor flikker net ... dan weer af..... verder geen beeld.
Vandaar het my probleme begin. My eerste besoek was by MAKRO - hul verwys my na CALL CENTRE wat ek moet bel ***3 - Dis HISENSE CUSTOMER CENTRE. Na regtig vele oproepe en verwysingsnommers het Hisense 'n uitge****rakteerde mpy 'n persoon gestuur om TV te kom haal - dit was 13/7/20 Hul het eers gekyk of hul TV op perseel kan regmaak - toe NEE - kon nie, vandaar TV na warehouse. Nooit het iemand die vordering van TV se regmaak aan my as kliënt gedeel nie - ek het vele oproepe weereens gemaak, maar dis mos net Call Centre - so elke keer praat jy met iemand anders. Op 1/8/20 het ons TV teruggekry :Please note that your Back Lights was replace."
2de KEER - 'n Week daarna gebeur presies dieselfde probleem as voorheen . Die rooi knoppie links voor flikker net ... dan weer af..... verder geen beeld. So begin ek van vooraf om weer die Call Centre te bel, dae gaan verby .- op 17/8/20 het iemand van Makro weer die TVstel kom haal. Weereens daarna het vele oproepe gemaak met verwysingsnommers en al om te verneem wat het van die TVstel geword ... Op 5/9/20 het ek die TVstel teruggekry, met die ver**** wat sê "Please note that your Back Lights was replace."
3de KEER - Saterdag, 7/11/20 - weer presies dieselfde probleem. Die rooi knoppie links voor flikker net ... dan weer af..... verder geen beeld.
Ek het het toe besluit om persoonlik na MAKRO Cape Gate te gaan om met die BESTUURDER te praat omdat ek nie weer dieselfde
kans gesien om weer die pad stap van "Call Centre" te stap nie.
Ek het toe daarop aangedring dat ek n "REFUND" wil he..
Na vele hiernatoe en daarnatoe word ek versoek om die TVstel in te inbring wat ek toe gedoen het. In afwagting vir die "REFUND"- is dit geweier. Ek word toe versoek om die TVstel weer na die na die warehouse te neem vir herstel. Verwysinsnommer: *** dd 9/11/20 MAKRO -by wie ek die TVstel gekoop het deel my toe mee dat hulle n opdrag vanaf HISENSE moet kry alvorens hulle my kan terugbetaal. Dit is vir my belangrik dat ander lesers moet weet wat die gevolgde is as jy n TVstel by Makro Cape Gate koop. Dankie Dimie van Bellville. My volledige besonderhede is asvolg. Dimie Oberholzer Burlingtonstraat 49 Oakdale Dale Bellville 7530
Tel *** Fax *** Email: ***
Thank you for your review on our Hellopeter platform, we do apologize for the delay in response and inconvenience caused. We take all our customer requests seriously and assure you that this matter will be our priority.
Please note that we are currently liaising with senior management regarding the above complaint and will be sure to revert with feedback. Kindly be advised that feedback will be provided within the next 24-48hrs.
Once again, we do apologize for the inconvenience caused throughout your journey with us.
Hope you find the above in order.
Have a wonderful day.
Kind regards
Makro Hellopeter Team
Thank you for your review on our Hellopeter platform, we do apologize for the delay in response and inconvenience caused. We take all our customer requests seriously and assure you that this matter will be our priority.
Please note that we are currently liaising with senior management regarding the above complaint and will be sure to revert with feedback. Kindly be advised that feedback will be provided within the next 24-48hrs.
Once again, we do apologize for the inconvenience caused throughout your journey with us.
Hope you find the above in order.
Have a wonderful day.
Kind regards
Makro Hellopeter Team
