CM
Christiaan M
1 reviews | Active since Oct 2013
13 Sept 2024, 12:33
GEEN maar GEEN naverkoop diens nie.
GEEN, maar GEEN naverkoop diens Het 'n LG mikrogolf wat net 'n jaar oud is, maak nie meer warm nie. Trek net hulle skouers op. Het 'n 10 jaar waarborg. Deur Makro Online (Bloemfontein) gekoop. Makro kom nie eers terug na my toe nie. LG verwag dat ek dit na naaste Service Centre (Kimberley) toe neem, dis baie ver van ons af wat in ***amas bly. Bied nie eers aan om koerier te laat oplaai nie, Makro praat of reël glad nie met my nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)