1 reviews | Active since Feb 2016
Bad Quality Bad Service
Die 14 / 02 / 2016 het ons 2 fietse (R2789.00) en bykomstighede van R2338.00 gekoop by Makro Cape Gate , toe ons die fietse by die huis aan mekaar gaan sit was die een fiets se wiele erg ge-'buckle'.<br> Maandag die 15 /02 /2016 het my skoonma die fiets gaan omruil , die aand toe ons daardie een aan mekaar sit is die agter en voor wiel ge-'buckle' en die cluster is los.<br> Ons het Saterdag die 20/ 02 /2015 terug gegaan en die fiets weer gaan probeer omruil maar die verkoops persoon , Manana Mongezi was van geen hulp nie , hulle het die fiets terug gevat en net gese almal is so dit moet so wees. Geen fiets koop jy nuut en hy MOET net ge - 'buckelde' rims he nie! <br> Ek het hul bestuurder van die sport afdeling gespreek aangesien dit haar verntwoordelikheid is om haar afdeling reg te he , en haar gese , dat die verkoops persoon verskriklik onbehulpsaam was en dat hy die R5127.70 se verkope se kommisie opvreet maar nou dat ek as klient met 'n probleem sit nou kan hy ons nie help nie , hyt net weg geloop! hy het net gese al die fietse is so nou hoekom dit op die rakke he en adverteer as dit so groot probleem is.Ons het weer een gekoop en hy moet ons ook nou instuur vir repairs!! En dit is NUUT!
Thank you for raising your concern with us.
Please accept our sincerest apology for any trouble or inconvenience we have caused you.
I believe our Clothing & Sports Manager ( Letassa Newman) has been in contact with you and all issues raised with us have been resolved.
We once more appreciate the trouble you went through to bring this matter to our attention as it enables us to take the necessary remedial action where required in order to enhance our offering to you.
Regards
MMule Moropa