CK
Christa K

1 reviews | Active since Nov 2017

17 Dec 2019, 10:37

Aanlyn bestelling steeds nie afgelewer nie

Ek het op 27 November 2019 'n aanlyn bestelling gedoen wat gesê het aflewering binne 7 - 10 dae Vandag is dit 17 Des 2019 Na 5 oproepe na *** en ure se aanhou het ek steeds geen antwoord Waneer my bestelling afgelewer sal word nie Ek het darem vandag 'n Verwysing gekry Ref no 441432 maar steeds kan niemand my sê Waneer hulle my sal ****ak of Waneer my bestelling afgelewer sal word nie Asb HELP ek is moedeloos

0
Replies (1)
CK
Christa K's update20 Dec 2019, 07:01
Reviewer Update
Steeds geen ****ak vanaf Makro geen aflewering Niks Ek weet nie meer wat om te doen nie Hoe kry mens jou goed of dan jou geld terug Daar is ook aflewerings kostes betaal