RK
Rina K

1 reviews | Active since Oct 2017

22 Oct 2017, 11:50

Sondag Buffet Baie Nice

Was vanoggend by makiti se restaurant. Ons het die sondag buffet baie geniet. het n paar fotos geneem. kinders het lekker gespeel. Dankie Maddie dat jy ons kon help met n tafel.

0
Replies (1)
Makiti Wedding Venue
Makiti Wedding Venue's reply22 Oct 2017, 11:53
Official

Thank You for your feedback. Please visit www.makiti.co.za for specials and more.