Ananda Makiti DECOR
<p>Ons wil net graag Baie Dankie sê vir Ananda en haar span, wat ons so mooi tot hulp gekom het, en ons lanterns pragig aanmekaar gesit het, en baie mooi laat lyk het. Hulle het die lanterntjies pragtig uitgestal by die rivier seremonie, en van daar geskuif en weer mooi in die saal uitgestal. Ons het ook n paar ander uitsonderlike navrae gehad, en dit is alles baie mooi hanteer. Die tafels het mooi gelyk, soos wat sy dit vooraf met die bruid bespreek het. Ons het dus al Ananda se werk, en hantering van die decor baie geniet en waardeer.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Makiti Wedding Venue's replyOfficial
13 Oct 2017, 11:23Thank you so much.
Makiti Wedding Venue's reply13 Oct 2017, 11:23
Official
Thank you so much.
