1 reviews | Active since Sept 2016

26 Sept 2016, 12:52

Slegte diens

<p>Ek het my rok aan die winkeltjie gegee om virmy te verkoop jaar later wat rok nie verkoop het nie. Het ek besluit om my rok te gaan haal. Het my rok gekry in 'n kamer le saam nog rokke. My rok was beskadig knope af en gatte in material en baie vuil ook is my belero baaitjie weg hulle kry hom nie my rok sak so beskadig sal nooit weer gebruik kan word nie. Wil net ander bruide waarsku om nie julle rokke soontoe te vat nie.</p>

0
Replies (0)