After sales service
Ek het n kar gekoop deur mahindra bfn. Op vakansie gery en daar fout gegaan met kar begin olie lek. Dit gerapoteur en niks gehoor nie. Dit laat reg maak uit my sak uit. Met bestuur gepraat en alles nou draai hulle net weg en se hulle sal nie betaal nie. Ek moes dit laat reg maak het deur hulle. Hulle vinning om jou geld tevat maar as hulle eits moet betaal is sakke diep en arems kort. Baie swak diens en sal nooit weer n kar daar koop nie en ook nie my friende en enige eimand verwys nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)