Xuv300
Ons xuv300 is nou al twee weke by mahindra Bethal ons kar is nog onder waarborg ons het geen voertuig om mee te ry nie ek glo nie hulle het 'n idee wat aangaan nie dis vir my onaanvaarbaar om 'n voertuig te betaal wat jy nie eens kan ry nie ****ak asb *** dringend
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)