BB
Beyers B

1 reviews | Active since Sept 2016

21 Sept 2016, 09:03

UITERSE SWAK DIENS!

<p>Ek het al in April subsribed by die Getaway show, en sukkel nou nog om my tydskrifte uit hulle uit te kry!!!</p> <p>NA herhaaldelike eposse wat ek verduidelik dat daar n n geleentheid was om iemand te nomineer om komplimentere tydskirfte te ontvang, en dat hy dit wel ontvang maar nie ek nie, het ek nogsteeds na 5 maande niks ontvang nie!</p>

0
Replies (2)
BB
Beyers B's update03 Oct 2016, 11:45
Reviewer Update

Thank you Justine! Sorted!

Magsathome
Magsathome's reply03 Oct 2016, 13:07
Official

Goeie middag kan u asseblief vir my u naam en telefoon nommer stuur sodat ek u kan help asseblief, u kan dit epos na ***.

Baie dankie

Koelsum