BN
Bianca N
1 reviews | Active since Mar 2022
14 Mar 2022, 07:10
Mia | Magriet | The Sign Shp
Ekt Magriet se facebook post op my news feed gesien, het hulle ge****ak vir 6 koppies en syt die faktuur vir my gestuur, ek het die betaaling gemaak en syt gese my pakkie word 7 Maart gepos. Van 7 Maart af lees sy nie my boodskappe en antwd ook nie my oproepe nie. #******* https://www.facebook.com/magrietsegoed/
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)