BN
Bianca N

1 reviews | Active since Mar 2022

14 Mar 2022, 07:10

Mia Magriet The Sign Shop

Ek het in ****ak gekom met n besigheid op facebook "Magriet" vir koffie bekers, syt die faktuur vir my gestuur en ek het die betaaling gemaak. Syt gese die koppies word geprint en dat dit Maandag 7 Maart na my gecourier sal word. Nou tel sy nie my oproepe op nie en sms my nog minder terug nie. Ek is diep teleurgesteld in haar onprofessionele diens en voel dat sy net nog n ******* is!!! https://www.facebook.com/magrietsegoed/

0
Replies (0)