JEDH
Jan En Dorette Henderson
1 reviews | Active since Aug 2020
11 Aug 2020, 07:24
Ontstoke.
As gevolg van Covid is daar nou twee rye. Ek vra wat gebeur as ky nou wil ****huis toe gaan en pasteie koop. Daar word vir my gesê dat ek maar kan deurgaan. By die ****huis gekom sê hulle het nie wat ons wil hê nie. My vrou vat toe iets anders en ons beweeg toe na die pasteie toe. Word ons toe deur die eienaar uit gejaag om weer agter in die ry van die pasteie te gaan staan omdat ons kwansuis nie genoeg goed by die ****huis gekoop het nie. Ons word nie eers iets gevra nie, summier uit gejaag. As my vrou nie so lus was vir daai pasteie nie het ek beslis niks gekoop nie!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)