1 reviews | Active since Apr 2015
Beste pasteie in die land
Ek wil net graag kommentaar lewer oor `n klient wat gekla het oor Maders se pasteie.U is heeltemal reg om te se u is die klient en u kan besluit of u die produk wil he of nie. Een ding wat u nie kan doen nie is om te veralgemeen en te se niemand hou van die produk nie want dit sou suiwer onwaar gewees het. As u nie hou van die produk,moet dit dan nie koop nie gaan dan na die naaste vulstasie en koop u pasteie daar.<br> <br> Ek vind dit baie onnodig dat u die pasteie neem by die toonbank, sien dat u nie tevrede is nie <br> en tog dit na die betaal punt te neem om daar u grief te opper. Waarom het u nie net daar en dan vir die toonbank assistent gese u is nie tevrede met die produk nie hy moet dit maar los. En as u dan wil kla vra vir die bestuurder of eienaar en vertel hom wat u persoonlike voorkeur is,want dit is presies wat dit is U persoonlike voorkeur, nie almal sin nie. Maders ****huis hou so aan julle het die beste pasteie in die land.
