1 reviews | Active since Nov 2016

28 Nov 2019, 16:20

Terrible vers******!!!!!!

Ek sal nooit hierdie vers****** aanbeveel vir enige maar enige persoon nie . Ek het n perspex board en n money boks bestel my money boks het nie eers my original design op gehad nie en die binne kant van my boks is so gebrand en lelik buite van die boks is ek super happy my guest book is ek ook happy op die 5de November het ek ha gevra om asb vir my 7 hangers te maak vir my troue sy het gese dis reg maar dit sal eers die einde oktober reg wees ek het gese se dis reg (ek het ha kla 800 voor uit betaal om nog werk te doen vir my troue in maart) ek het v ha gese sy moet daai geld gebruik vir hangers dan replace ek net die perspex seating board en welcome board se geld sy het gese dis reg 27november vra ek ha of ek asb vrydag my hangers kan optel sy het toe vir my gese nee ek moet wag tot maandag want sy het baie werk met kers geskenke wat sy moet doen vir ander mense ek kan wag ek trou eers in maart (maar my meisies se goed moes ap uit gewees het ek wag vir ha!)en sy gan nie geld verloor op n groot ****rak nie asof my geld nie saak maak nie sy is so ongeskik noem my n kind en vloek my ook! Ek het ha nie een keer gevloek of in ha karakter geklim nie . Ek het gevra vir my geld terug toe kom sy met stories ekt eventually nadat sy my gevloek en sleg gese het my geld terug gekry maar dis die laaste ek sal ha nooit weer aanbeveel nie sy weet nie wat is clientelle Is nie sorry En as jy nie maniere het nie moet jy nie n vers****** wees nie.

0
Replies (0)