AP
Anonieme P

1 reviews | Active since Oct 2018

04 Dec 2018, 09:30

Dreig of word gedreig.

Ek het n beursie bestel in November en gewag om my "design" terug te ontvang. Na 2 weke wat ek die dame bly vra het hoe die produk vorder het ek geen antwoord ontvang nie. Ek het gesien op haar Facebook iemand het ook 'n probleem gehad met dieselfde dat sy nie antwoord nie, ek het ons chat gepost en toe antwoord sy my eers. Ek het dadelik' n boodskap terug ontvang, maar waarin sy my dreig en sê sy gaan dit verder vat.

0
Replies (0)