CK
Cecilia K

1 reviews | Active since Nov 2018

05 Nov 2018, 13:19

RX6 bedrogsaak

My seun Renaldo Kroukamp het n kar by Mac gekoop en toe hy dit wou rigestreer .is die vin nommer en chessie nommer nie reg nie. Die kar is toe geinpound en daar was een saak na die ander .nou het hul die kar terug gegee aan mac en my kind het nie sy geld of sy kar gekry nie. Wat staan ons te doen . Hy het sommer dadelik die ksr begin afskuur en se hy gaan hom op die baan gebruik .vir n stamp kar .asseblief help ons .wat staan ons te doen .het hulp nodig die polisie vra Mac vir geld en dan dal hul hom help dat die saak of dikumente wefraak .maar ons het als

0
Replies (0)