1 reviews | Active since Apr 2021
ook maar net n huurder by MacProp
goeie more. na al die negatiewe dinge wat gese word oor MacProp wil ek ook graag iets se. ek bly nou omtrent 5 jaar in hulle kompleks. nog nooit het ek probleme ondervind nie. as iets fout gaan word dit nog dieselfde dag herstel. om n voorbeeld te gee... gedurende die "lockdown" het ek op daai stadium 3 eiendomme gehuur. watter ander agent sal vir n huurder uitstel gee op huur en nogal op 3 eiendomme. net met hulle gaan praat en die hele situasie het verander. ek istrots om te se ek bly daar en ek kyk na hulle plek asof dit my eie is. ek het al baie verbeterings aangebring. met hulle wete en daar is altyd ondersteuning van hulle.
ek sal al my vriende aanbeveel om by hulle te huur. mense is gou om ander te na te kom...net omdat hulle self agter die deur staan
