AP
Annemarie P

1 reviews | Active since Apr 2021

29 Apr 2021, 14:46

Gelukkige huurder

Ek huur by Macprop, in Equestria. Ek het vir 3 jaar by hulle gehuur waarna ek na 'n kleiner plek verhuis het omdat my seun getroud is en ek na 'n kleiner woonstel in Queenswood verhuis het. Ek het nie veilig gevoel in Queenswood nie en was nie gelukkig daar nie, ek het na 4 maande terug getrek na een van Macprop se eenhede. Ek is baie gelukkig en sal nie weer in 'n ander plek as Macprop bly nie. Macprop het my dep baie vinnig terug betaal en hulle het baie gawe mense wat daar werk. Om net 'n paar te noem, Koos, Stephen, Frans, Tommie, Elsabè, Nadine. Mens kry net goeie diens van Macprop se mense! Ek is daar for life!!

0
Replies (0)