KL
Koos L

1 reviews | Active since Feb 2017

22 Oct 2019, 11:50

Uitstekende Diens

Wanneer produkte faal of weier om aan die verwagtinge te voldoen gaan dit gewoonlik gepaard met argumente en onplesierigheid as die vers****** ge****ak word en in kennis gestel word dat sy produk misluk het. Maar dis nie die geval met Mackie, verspreiders van Masterlock nie. Dr Conrad Greer het nie gea****l om slotte te vervang, wat nie meer behoorlik doel gedien het nie. Die slotte is nie net vervang nie maar dis vriendelik deur Terrence by my adres afgelewer.

Beste is, dat ek nie soos in alle ander gevalle, my koopbewys moes toon nie!

Nogmaals dankie aan Dr Conrad Greer en Terrence van Mackie, verspreiders van Masterlock!

0
Replies (0)