JP
Justin P

1 reviews | Active since Sept 2016

27 Nov 2022, 11:56

Bad Service

Ek sal niemand aanbeveel om da te Kamp of in Chalets te Bly nie. Ek het daar gewerk ! Die eienaar is ongeskik behandel sy staff en kliente sleg. Will nie geld betaal vir instant houding nie . Hy en sy seun slaan kliente onnodig. HY BETAAL SY STAFF UITERS MIN ! MY MEENING IS DAAI PLEK MOET TOE GEMAAK WORD. HULLE GEE DIE PLEK N SLEGTE NAAM

0
Replies (0)