AV
Anita V

1 reviews | Active since Sept 2012

28 Mar 2015, 16:28

Worst service ever

4x van hulle gebruik gemaak en elke keer swak, laat of nalatige diens gekry en skade gely. Laaste keer amper 10 000 se skade en hul invoice my R5500 al het hul my net nooit gequote soos versoek nie. Was hande van skade wat hul aangerig het. Baas val my sommer persoonlik aan en se sleg ook sonder om feite te ken. Swak diens, swak attitude!

0
Replies (0)