BT
Ben T
1 reviews | Active since May 2013
22 Mar 2016, 14:21
Puik diens en behulpsaamheid
Baie dankie aan die werkswinkel-bestuur en personeel van Lynn Schroeder Motors - BMW agente op George.

Ons is kort voor sluitingstyd vriendelik ontvang en gehelp om smeltdraad te vervang wat ons nie self kon doen nie. Danksy julle is die res van ons reis net baie geriefliker gemaak.

Ons ervaring van Lynn Schroeder Motors op George is dat hulle 'n baie goeie voorbeeld stel van behulpsaamheid en diens!

Baie dankie aan elkeen van die personeel wat ons so vriendelik ontvang en behulpsaam gehelp het selfs so kort voor sluitigstyd!

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)