EF
Eduan F

1 reviews | Active since Aug 2018

18 Jan 2021, 11:13

Slegte diens en kliente diens

10 November overheat my kar vat in vir n kwotasie kry kwotasie word aan my kar gewerk wag n week wa ek ge****ak word boud het in sharft af gebreek se dis reg maak rek 2 weke gaan verby word gese clutch en flywheel is ook ni lekker ni ek se vervang word beliwe ek kry my kar 20 desember 23 desember geen kar verloor my verlof wat ek geboek het vir 2 weke oor di kar ni reg is ni verskooning is kar kort parte saterdag 9 januarie hulle start my kar sal hom kry so word da elke dag bdelowe bou saterdag wat verby is kom ek da kar in parte gaan my werk verloor want ek kan ni by ny werk kom ni en so ook ni stanby doen ni sou my bel nou maandag 11uur 18 januarie tot nou nog ni gebel nie ek het al 22000 betaal tot nou wat staan my nou te doen

0
Replies (0)