1 reviews | Active since Sept 2016

01 Sept 2016, 13:02

LS BOUERS

<p>Louis van LS bouers het by ons huis te Riviere Oos bou en verbeter aangebring, Indie begin was sy diens puik en ons het regtig geen klagtes gehad nie, Maar sy nasorg diens is pateties, os sit met n lekkende stort wat hy sou kom reg maak het van die verbetering was onder waarbord. Intussen het Louis net verdwyn, hy antwoord geen what ups nie, sms'e of enige vorm van kommunikasie nie. Ek wil alle voornemende kliënte waarsku, indie die man u nader vir werk, vra vir verwysings. Ons het ongelukkig nie. In teendeel onsmoet noou omtrent weer R 15 000,00 betaal om die stort te herstel. Kry mense soos Louis nie skaam nie. Die laaste telefoon nr wat ek van hom gehad het is 073 ********** . </p>

0
Replies (0)