1 reviews | Active since Jun 2016
Van droom huis na Nagmerrie

As jy n huis koop verwag jy dat die eiendoms agent of die maatskappy waardeur jy die eiendom koop teminste die huis vir jou in n goeie toestant staan oordra. Ons moet instap by 'n plek waar die bad nie eens gewas is nie. Die braai lyk of hy jare laas skoon gemaak is daar le nog vir ons n braai tang ook binne in die braai. Die sal ons seker nog n week vat om die plek skoon te kry.

Die beste van alles is as jy die eiendoms agent n boodskap stuur en alles onder sy aandag bring word jy vertel om die prokeurs te s***el hulle hanteer alles!!!

Ek sal julle vir niemand aanbeveel nie...

Goeie More Anna-Marie,
Ons stel ondersoek in die saak en sal terugvoering verskaf so gou as moontlik.
Vriendelike Groete:
LRE Media
Goeie More Anna-Marie,
Ons stel ondersoek in die saak en sal terugvoering verskaf so gou as moontlik.
Vriendelike Groete:
LRE Media
Hi thank you very much for the feedback and quick response from LEE Group.
Hi thank you very much for the feedback and quick response from LEE Group.